"
Baie Welkom by Ons kerk (VGKSA Somerset-Wes - somtyds ook bekend as VGK Somerset Wes of die "ou" naam NG Sendingkerk - NGSK Somerset Wes) se webblad. Die gemeentegrense strek oor die hele Somerset-Wes, Helderberg, Helderzicht, Die Dorp, Vergelegen, Sir Lowrys Pass - ons het selfs gemeentelede van Macassar, Firgrove en die Strand. As u in een van hierdie woongebiede woon, woon u binne die grense van ons gemeente en is u baie, baie welkom. Ons kerk is egter oop vir enige iemand wat belangstel en sou u buite hierdie grense woon is u ook baie welkom. Die kerkgebou is by Kerkstraat 50, Somerset-Wes.
A warm welcome to Our Church (URCSA Somerset West)'s webpage. The congregation borders reaches over the whole of Somerset West, Helderberg, Helderzicht, the Town, Vergelegen, Sir Lowrys Pass - we even have members from Macassar, Firgrove and the Strand. If you find yourself staying in these areas you are within the borders of our congregation and are very welcome to join us. However anyone that is outside these borders are also more than welcome. The church building is in 50 Church Street, Somerset West.