" VGKSA Somerset-Wes - URCSA Somerset West

vgksa gold

Argiewe 2020 en vroeër

 

2020 Jaarprogram

Alle gemeentelike aktiwiteite, soos aangedui op die kalender, is gestaak weens die Inperking/Lockdown. Lidmate kan steeds hulle offer bydrae maak.

Rekening Besonderhede:

Standard Bank, Helderberg
Takkode : 3012
Beskrywing : VGKSA Somerset Wes
Rekening nommer: 07 232 482 1
Rekening tipe: Lopende/TJEK
SWIFT Code: SBZZAZAJJ

 

 

 

Ontvangs en Bevestiging van Proponent Anne-Marie Cloete-Damons

Speak truth to Power

So sê die Here Here - 2 Konings 22 & 2 Kronieke34 "Gaan raadpleeg die Here"

Prof MA Plaatjies-Van Huffel