Doop:
- Kwartaalliks volgens jaarprogram.
- Reël vooraf met die skriba & leraar.
- Skakel met u wyksourderling vir verdere ondersteuning.
- Verlangde dokumente: Identiteitsdokumente van dopeling/ouers/voogde/getuies.
Huwelike:
Skakel ten minste drie (3) maande voor die tyd met u leraar voordat u enige
ander reëlings tref.
Siekte/Nood/Sterfte En Vreugde:
Stel u Wykskerkraad in kennis wat dan met die Leraar sal skakel.
Begrafnisse:
- Kontak u kerkraadslid wat die skriba en leraar sal inlig.
- Tydige reëlings vir die gebruik van die kerkgebou word met die koster getref.